
Ons verkondig wêreldwyd die gekruisigde en opgestane HERE!
Ons doen dit deur:
• uit Sy Woord te leer
• om oor Hom te getuig
• vir mekaar om te gee en te bid
• wêreldwyd ons deur oop te gooi vir elkeen wat alleen, moeg en oorlaai is
• na elke volk en taal en nasie uit te reik
• dissipels en sendelinge vir Jesus te wees
Dienstye


07:00 - ENGLISH SERMON: Dr. Cliff Ferguson
11:00 - EREDIENS: Prediker word aangekondig
17:00 - KINDERKERK: Driekie Grobler
18:00 - JEUGKERK: Past. Chad Petersen
19:00 - AANDDIENS: Prediker word aangekondig

10:00 - BYBELSKOOL:
08:00 - VROUEBIDUUR: Henrietta Gallimore
Sondag
Dinsdag
Woensdag
Doen hier aansoek om lidmaatskap
Sluit aan by ons Facebook Groep
Lees die nuusbrief

Rainbow E-Kerk se Vrouebiduur.
'n Vrou in gebed hou die Moses in haar lewe se hande omhoog.
'n Vrou in gebed hou haar familie staande teen die aanslae.
'n Vrou in gebed weet sy is tot alles in staat deur Jesus wie haar krag gee.
'n Vrou in gebed is gekoppel aan die Kragbron !



