ERIKA
- The Rainbow Team
- May 3, 2014
- 1 min read
Die Boodskap:
1 HART
GOD se boodskap: EENHEID om Suid Afrika KRAGTIG te maak! Kragtig om ‘n land om te keer, vestings en skeidslyne te breek!Ons krag le in eenheid; 1 hart, 1 hartklop, 1 God, 1 Seun, 1 Gees, 1 Geloof… as ons kan saam staan, mekaar aanvaar en elkeen nie met sy eie ‘waarheid’ weghardloop nie, sal ons KRAGTIG wees!
Vir meer inligting: http://www.erika1hart.co.za
Comments