top of page

BENICE BORMAN

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • May 9, 2014
  • 1 min read

Benice is gebore op 24 Julie 1982 in Odendaalsrus.

Sy is die eerste van 2 kinders, sy het groot geword in Koster en was van jongs af in die kerk betrokke en het onder begeleiding van haar pa met die kitaar gesing.

In 1997 het hulle verhuis na Benoni waar sy haar hoerskool loopbaan voltooi het by Hoerskool Brandwag.

Met die opname van haar eerste CD was Sias Borman betrokke en later op 17 Maart 2001 is hulle getroud.

Hulle dogter Kayla is die volgende jaar in April gebore.

Na dit is nog CD's opgeneem. Die CD's het baie deure oopgemaak en Sias en Benice het saam begin bedien.

Hulle bediening is gemik op alle ouderdoms groepe en oor al die grense van die Christelike kerk.

Hulle bediening bestaan uit woord en sang en gee ruimte aan die werking van die Heilige Gees.

Deur die jare het Sias liedjies geskryf deur die inspirasie van die Heilige Gees en meeste van dit is opgeneem op haar CD's.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page