PAMPOENBREDIE
- The Rainbow Team
- Jun 11, 2014
- 1 min read
300g pampoen in blokkies gesny
4 uie gesny
6 toontjies knoffel
1 koppie groen boontjies
2 eetlepels gemmer puree (vars gemmer verwerk in voedselverwerker)
1kg bees kookvleis van jou keuse (ek het kalfsvleis gebruik)
6 aartappels
1 koppie soya sous
olie om vleis in te verbruin
Verbruin die vleis en hou eenkant
Soteer die uie en knoffel
Voeg die vleis terug in die pot by die uie mengsel
Voeg die soya sous en 2 liter water by
Stoom die vleis tot sag.
Voeg die aartappels by en stowe vir nog 15 minute.
Voeg die pampoenblokkies en groenboontjies by en stowe tot die pampoen en boontjies sag en gaar is.
Geur met sout en peper.
Bedien met rys.
Commentaires