Program 1: PAMPOEN
- The Rainbow Team
- Jun 12, 2014
- 1 min read
Pampoen verwys na sekere kultivars van skorsies, mees algemeen dié van Cucurbita pepo, wat rondom 'n gladde, effens geriffelde, skil het en diep geel tot oranje gekleur is.
Die dik dop bevat die sade en pulp.
Sommige buitengewoon groot kultivars van skorsies met 'n soortgelyke voorkoms is ook afgelei van Cucurbita maxima.
Spesifieke kultivars van die winterskorsies is afgelei van ander spesies, insluitend C. argyrosperma en C. moschata, word ook soms "pampoen" genoem.
In Nieu-Seeland en Australië verwys die term "pampoen" in die algemeen na die breër kategorie wat winterskorsies elders genoem word.
Pampoen, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 30 kcal 110 kJ
Koolhidrate 6.5 g
- Suikers 2.76 g
- Dieetvesel 0.5 g
Vette 0.1 g
Proteien 1 g
Vitamien A gelyk. 426 μg 47%
- β-karoteen 3100 μg 29%
Tiamien (Vit. B1) 0.05 mg 4%
Riboflavien (Vit. B2) 0.11 mg 7%
Niasien (Vit. B3) 0.6 mg 4%
Pantoteensuur (B5) 0.298 mg 6%
Vitamien B6 0.061 mg 5%
Folate (Vit. B9) 16 μg 4%
Vitamien C 9 mg 15%
Vitamien E 0.44 mg 3%
Vitamien K 1.1 μg 1%
Kalsium 21 mg 2%
Yster 0.8 mg 6%
Magnesium 12 mg 3%
Fosfor 44 mg 6%
Kalium 340 mg 7%
Natrium 1 mg 0%
Sink 0.32 mg 3%
Comentários