EISBEIN MET MOSTERD EN GEMENGDE GROENTE ME KAPPOKAARTAPPELS
- The Rainbow Team
- Jun 18, 2014
- 1 min read
Ek het hierdie resep iewers gesien en hom aangepas en myne gemaak. Dit vat bietjie lank, 3-4 ure maar definitief die moeite werd!!
BENODIG:
4 Eisbeins
KOOK VAN EISBEINS:
4 wortels geskil en halftes gesny
2-4 eie geskil en halftes gesny
4 stokke seldery gewas en gehalveer
4 tl heel mosterd saadjies
4 tl Cumin saadjies
1 el gemaalde swart pepper
4 lourierblare
4 naeltjies
1-2 knoffel stukke heel gepers
4 takkkies roosmaryn
4 takkies tiemie
2 bottels van jou gunsteling bier
1 glas rooi muskadel
3 el engelse mosterd pasta
200 ml heuning
MAAK DAN SO:
So lyk hy voor hy gaar is.
Kook eisbein hierin tot goed gaar.
Goeiewense - Pieter
Comments