LOURENS GROENEWALD
- The Rainbow Team
- Jul 1, 2014
- 1 min read
Van boemelaar tot Pastoor en Evangelis!
GOD haat sonde maar huiwer nie om SY Lewe te gee vir die sondaar nie!?!
Nou hoekom wil jy jouself nie 'n kans gee nie. Vergewe jouself sodat HY kan begin werk in jou. Geen vergifnis en HY sal nie vergewe nie.
Vergifnis en HY Vergewe jou.
Oefen op jouself eerste.
コメント