HOLLANDSE ROERSLAAI
- The Rainbow Team
- Jul 6, 2014
- 1 min read
6 middelslag aartappels
3 eiers, hardgekook en in stukkies gesny
1 pakkie spek, gesnipper
½ koppie aysn
blaarslaai, in repies gesny
sout en peper
Maak kapokaartappels.
Braai spek tot bros.
Meng al die bestandele saam en voeg sout en peper by na smaak.
Bron: RSG

Comments