RIAN UNGERER
- The Rainbow Team
- Jul 6, 2014
- 1 min read
Sy eerste cd is opgeneem in 1997 saam met sy broer. Die CD was getitel Eternal Love, wat hy self geskryf het. Die tweede cd was getitel When I'm without you wat hy ook geskryf het. Die laaste cd wat hulle saam opgeneem het was getitel Smile with me. Hulle het bekend gestaan as U.N.G. Die naam is afgelei van (Ungerer). U.N.G het vir 6 jaar saam gesing en het baie goed gedoen.
Sy liedjies wat hy geskryf het, het baie vir hom beteken. Select Musiek het een van sy liedjies Ewige Liefde vir Kurt Darren gegee. Die liedjie het baie vir Kurt gedoen.
Rian Ungerer het solo gegaan en het 'n kontrak op 10 Mei 2002 by Select Musiek gekry (vier jaar kontrak). Sy solo album “Ek wil Dankie sê " is in Oktober 2002 vrygestel.
Konsertbesprekings:
Sel: 076 303 1009
072 444 9536
E-pos: rian@rianungerer.co.za
Koop Rian se musiek aanlyn by:
www.fantasiamusic.co.za
Comentários