top of page

Marokkaanse melktert

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 16, 2014
  • 1 min read

1amor-se-resep-van-d-1365493209.jpg

"Dié tert was geïnspireer deur ʼn soortgelyke tradisionele Marokkaanse tert, maar ek het dit gekombineer met elemente van ons eie traditsionele melkterte. Gee hom gerus ʼn probeerslag. Dié een is nie net mooi om na te kyk nie, maar sy tekstuur balaans is heerlik."

(Bedien 12)

Bestandele:

6 e botter, gesmelt

500 g filodeeg

¼ t fyn kaneel, plus nog ʼn bietjie vir versiering

1½ k melk

3 groot eiers

½ k kondensmelk

½ t vanieljegeursel

versiersuiker vir versiering

Metode:

Smeer ʼn 23cm koekpan met botter. Plaas twee velle filodeeg in die pan en vou die kante om op hulself sodat die kante van die pan gedek is. Vou die oorblywende filodeeg velle in repies en rangskik in regop spirale in die middel van die pan. Smeer die deeg ligweg met gesmelte botter en sprinkel met kaneel. Bak teen 180˚C vir 15 - 20 minute tot goudbruin.

Intussen, verhit die melk tot net onder kookpunt en haal van hitte af. Klits die eiers, kondensmelk en vanieljegeursel saam. Voeg dan die warm melk geleidelik by, terwyl jy die hele tyd klits. Plaas die mengsel oor lae hitte en roer heeltyd tot die vla effens verdik. Gooi oor die filodeeg en bak vir 15 minute teen 180˚C tot goudbruin en gestol. Versier met versiersuiker en/of kaneel. Jy kan dit so louwarm bedien, of teen kamertemperatuur.

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page