Marokkaanse vrugtehappies
- The Rainbow Team
- Jul 16, 2014
- 1 min read

1 k baie fyn gekapte droë vrugte
½ k gekapte beskuitjies
½ t fyn kaneel
1 ½ k fyn gekapte dadels
½ k fyn gekapte pekanneute
½ kp makadamianeute
½ k geroosterde klapper
½ k geroosterde sesamsaad
Kap die vrugte fyn in ’n voedselverwerker en meng alles baie goed. Rol in balletjies en rol die balletjies in klapper of sesamsaad.
Bình luận