top of page

Cassata

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 22, 2014
  • 1 min read

deur Barbara Joubert

Dis ’n tipies Italiaanse koek van verskillende lae roomys, elk ’n ander geur. Gewoonlik bevat dit gemengde droëvrugte. Ek maak my weergawe met 3 van my gunsteling-bestanddele.

Genoeg vir 10 – 12

• 100 g pistasieneute

• 100 g 70%-donkersjokolade

• 80 g amaretti-koekies, fyngekap (sien bl. 52)

• fyngerasperde skil van 1 lemoen

• 2 liter vanieljeroomys

1. Kap neute, sjokolade en koekies afsonderlik fyn. Meng sjokolade en lemoenskil.

cassata 1.jpg

2. Voer ’n broodpan met ’n volume van 1½ liter uit met kleefplastiek. Haal roomys uit vrieskas. Laat staan ’n paar minute. Verdeel roomys in 4 gelyke dele. Gebruik 3 dele en sit laaste deel terug in vrieskas om later te eet. Meng sjokolade-lemoenskil- mengsel deur een deel van roomys. Die roomys moenie gesmelt wees nie, maar wel roerbaar. Skep sjokoladelaag onderin uitgevoerde broodpan.

cassata 2.jpg

3. Meng pistasieneute met nog ’n deel van die roomys en skep bo-op sjokoladelaag.

cassata 3.jpg

4. Meng die koekies met die derde deel en skep bo-op neutelaag. Maak broodpan toe met kleefplastiek en plaas in vrieskas. Laat oornag vries tot hard. Keer uit en verwyder kleef.

cassata 2.jpg

 
 
 

Commenti


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page