top of page

Napoletana-sous

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 22, 2014
  • 1 min read

sous.jpg

deur SARIE.com-span

Olyfolie

2 knoffelhuisies, fyngedruk

2 blikke Italiaanse tamaties(410 g x2)

hand vol vars basiliekruid

sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

250 g mozzarella-kaas, gerasper

500 ml gerasperde parmesaankaas

ekstra vars tamatieskywe

eiervrug

Verhit jou oond tot 180°C. Doop die eirvrug-skywe in die meel en maak seker dis aan albei kante bedek. Skud die oortollige meel af. verhit olyfolie in n pan en braai die eiervrug-skywe weerskante tot bros. Dit moet soos aartappelskyfies lyk. Dreineer die eiervrug op kombuispapier. Die proses sal n tydjie neem, want jy kan nie al die eiervrug op een slag braai nie. Jy behoort so tussen 36 tot 40 skywe uit te kry, genoeg vir 4 eiervruglae. Gebruik nog eiervrug as jy nie genoeg skywe het nie. Verhit nog n bietjie olyfolie in n pan en braai die knoffel vir so 2 minute. Voeg die tamaties en basiliekruid by. Kook die sous vinnig vir so 10 minute. Geur met sout en swartpeper. Gooi n dun lagie van die sous in n medium-oondbak van sowat 24 x 22cm. Plaas n laag eiervrugskywe daarin, soos wanneer jy lasagne maak. Dan kom n laag mozzarella-kaas en parmesaan-kaas. Herhaal die proses van die sous oor om saam voor te sit. Plaas skywe vars tamatie bo-op die laaste kaaslaag voor jy dit in die oond bak vir 20 minute. Haal uit en sny in groot vierkantige stukke. Sit warm voor met nog n bietjie ekstra sous

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page