top of page

Tiramisu

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 22, 2014
  • 1 min read

Italiaanse poeding sonder sukkel

Laat die poeding van Maja Bezuidenhout ’n bietjie in die yskas rus sodat die likeur- en koffiegeure behoorlik kan praat.

Jy het nodig vir 4-6 mense:

• 1 pakkie Moir’s-witsjokolademousse (150 g)

• 250 ml koue langlewevolroommelk

• 4 teelepels sterk kitskoffie

• 200 ml kookwater

• 2 eetlepels Kahlúa-likeur

• 16 Boudoir-vingerkoekies (die grotes)

• 6 blokkies donkersjokolade

Bietjie inspanning. Klits die mousse en koue melk totdat die mengsel styf en romerig is.

Dit gee jou vlerke. Meng die kitskoffie met die kookwater en Kahlúa en sit eenkant.

Lang vingers. Pak 8 van die vingerkoekies onderin ’n Tupperware-bak. Bedruip die koekies met die helfte van die koffie-en-likeurmengsel. Smeer die helfte van die mousse oor die bedruipte koekies. Pak die res van die koekies op die mousse en bedruip die koekies ook met die koffie-en-likeur-mengsel. Smeer die res van die mousse oor dié tweede laag koekies. Rasper die sjokolade oor die mousse.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page