top of page

Chinese sesamsampioen-roerbraai

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Aug 1, 2014
  • 1 min read

Chinese sesamsampioen-roerbraai Chinese sesamsampioen-roerbraai Chinese sesamsampioen-roerbraai

(Bedien 4)

1-2 e olie (eie keuse), bv. neutolie

1 ui, gekap

1 knoffelhuisie, fyngedruk

1 rooirissie, ontpit en gekerf

2 k broccoli

300 g portabellasampioene, gesny

200 g oestersampioene, in repe geskeur

200 g bruin dwergsampioene, gesny

4 e sojasous

3-4 cm stuk vars gemmerwortel

1 e sesamolie

4 k gaar eiervrye noedels

4 e geroosterde kasjoeneute

Verhit die olie in ’n wok of groot pan. Braai die uie en knoffel 3 minute oor hoë hitte. Voeg rissie en broccoli by en braai 5 minute. Voeg die sampioene by en braai nog sowat 5 minute.

Sit die sojasous in ’n bakkie. Rasper die gemmer oor en gooi deur ‘n sif. Voeg die sesamolie by die gesifte sojasous gegeur met die gemmer. Gooi in die wok en meng die groente liggies daarin tot dit bedek is. Roerbraai verder – nie langer as 2 minute nie.

Bedien op ’n bed eiervrye noedels (1 koppie per bord) en geroosterde kasjoeneute (1 eetlepel per bord).

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page