top of page

Oosters-gegeurde varkskouer

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Aug 1, 2014
  • 1 min read

Oosters-gegeurde varkskouer Oosters-gegeurde varkskouer Oosters-gegeurde varkskouer

Oosters-gegeurde varkskouer

(bedien 20)

Hierdie is ‘n heerlike dis vir ‘n feesmaal. As jy dit vir minder mense wil maak, die oorskiet kan vir baie ander disse gebruik word!

Omdat die vark 20 uur in die oond spandeer, begin dit die Vrydagaand vir jou partytjie die Saterdagaand. Klink dalk moeilik, maar dit is nie – die oond doen al die werk.

1 heel varkskouer (5-7kg)

16 knoffelhuisies, fyngemaak

10cm vars gemmer, gerasper

4t gedroogte rissievlokkies

4t fyn gemmer

2e bruin suiker

1t sout

2e sonneblomolie

2e sojasous

2e fyn 5-speserye

Sny die varkvel in parallele lyne 1cm uitmekaar, en 1cm diep (‘score’ in Engels) of vra jou slagter om dit vir jou te doen. Plaas, vel bo, op ‘n roosterrak in ‘n roosterbak.

Meng die res van die bestandele bymekaar. Smeer die helfte van die mengsel in die varkvel in. Rooster vir 30 minute by 230ºC, haal dan uit die oond uit, draai om en smeer die onderkant met die orige speserymengsel. Gooi ‘n koppie water in die roosterbak. Rooster dan vir 8-10 ure by 110ºC (gooi nog water in die roosterbak indien nodig). Draai die skouer versigtig om, besprinkel met van die vet en pansappe en rooster vir nog 8-10 ure. So 45 minute voor die einde van die kooktyd, vermeerder die temperatuur na 230ºC om die vel bros te maak.

Bedien met kapokaartappels, noodles en roerbraai groente.

(Gebruik die pansappe om ‘n sous te maak).

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page