Gemmerpoeding
- Marianne Jacoby
- Dec 11, 2014
- 1 min read

Stroop:
625ml water 310 ml suiker 5 ml gemmer kook dit alles saam in n diep pot
Deeg: 125ml appelkooskonfyt 125ml botter 375ml meelblom 10ml koeksoda knippie sout
Smelt botter en meng die res van die bestandele goed saam. Skep lepels vol van die deeg in die kokende stroop Sit deksel op en kook baie stadig vir 10 minute Dien op met room en vla of sommer altwee. Heerlik !!
Comments