top of page

Potgebraaide beesvleis

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 3, 2015
  • 2 min read

Potgebraaide beesvleis.jpg

45 – 60 ml beesvet (vra jou slagter om ’n paar stukke beesvet van die karkas af te sny – dit moet sagte vet wees)

2 kg binneboud (topside)

15 ml bruinasyn

1 groot ui, in dik ringe gesny

sout en varsgemaalde swartpeper

15 ml mosterdpoeier

2,5 ml varsgemaalde neutmuskaat

5 ml varsgemaalde koljander

20 klein uitjies

3 knoffelhuisies, opgesny

1 groot wortel, in dik skywe gesny

6 snye murgbeen van bees, 1 tot 2 cm dik

Smelt die vet in ‘n groot swaarboomkastrol.

Besprinkel vleis met die bruinasyn.

Sit die vleis en die uieringe in die kastrol en braai oor matige hitte tot bruin.

Draai die vleis gereeld om tot dit oral bruin is.

As dit lyk of die vleis en uie wil aanbrand, gooi kookwater bietjies-bietjies by sodat ‘n mooi bruin sousie vorm.

Gooi die geurmiddels by wanneer die vleis bruin is, sit die deksel op en prut stadig vir sowat 1 uur.

Voeg nou die klein uitjies, knoffel, wortel en murgbene by en verbruin dit stadig saam met die vleis.

Hou ‘n koppie kookwater gereed om by te drup wanneer die vog in die kastrol te min raak. Laat prut vir sowat 30 minute.

Toets vir gaarheid met ‘n sosatiestokkie.

As die vleissap effens rooi is, is die vleis gaar.

As die vleis nog te rooi is, laat dit voortprut en draai gereeld om tot gaar genoeg na jou smaak.

Skep uit in ‘n groot vleisskottel.

Skep die oortollige vet van die sous in die kastrol af.

Gooi ‘n bietjie kookwater by – jy kan die sous ook met bruinsouspoeier verdik.

Gooi in ‘n sousbeker en sit voor saam met die vleis.

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page