Gaarmaaktye vir vleis
- The Rainbow Team
- Feb 4, 2015
- 1 min read

Kalfsvleis
Ongeveer 10-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 8-minute per 500g op medium vir “Rare”.
Skaapvleis
Ongeveer 15-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 10-minute per 500g op medium vir “medium”.
Lamsvleis
Ongeveer 12-minute per 500g op medium
Beesvleis
Ongeveer 12-minute per 500g op medium vir “well done”.
Varkvleis
Ongeveer 15-minute per 500g op medium
Hoender
Ongeveer 7-9-minute per 500g op hoog (jong hoenders)
Hoender
Ongeveer 12-minute per 500g op medium (groot hoenders)
Let wel: Bogenoemde tye is net basiese riglyne m.b.t. vleis gaarmaaktye in die mikrogolfoond, geen sout of water bygevoeg.
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Comments