Skuimpies (Meringues)
- The Rainbow Team
- Feb 4, 2015
- 1 min read

Klits 1 eierwit baie effens, net tot eierwit gebreek is, voeg kleursel en geursel by en dan
versiersuiker tot ‘n stywe bal gevorm word (nie te droog nie).
Vorm klein albastergrootte balletjies en plaas 10 op buitenste rand van draaitafel en
mikrogolf 2-minute op medium hoog.
Herhaal Metode tot mengsel opgebruik is.
Comments