top of page

Mikrogolf-wortelkoek

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 5, 2015
  • 1 min read

mikrowortel.png

LEWER 1 groot ringkoek

Bereiding: 10 minute

Gaarmaaktyd: 12-14 minute

KOEK

250 ml (1 k) koekmeel

5 ml (1 t) bakpoeier

5 ml (1 t) koeksoda

5 ml (1 t) fyn kaneel

2 ml (½ t) sout

200 ml bruinsuiker

2 eiers, geklits

180 ml (¾ k) kookolie

5 ml (1 t) vanieljegeursel

100 g neute, gekap

2 appels, gerasper

500 ml (2 k) wortels, gerasper

ROOMKAASVERSIERSEL

Sien onder hoe om te maak

Spuit ’n mikrogolfringpan (of gebruik ’n silikoonpan) en voer die boom met bakpapier uit.

KOEK Sif die droë bestanddele saam in ’n mengbak.

Klits die bruinsuiker, eiers, olie en vanieljegeursel saam en giet oor. Meng deur.

Voeg die res van die bestanddele by en meng deur. Skep in die voorbereide pan.

Plaas op ’n omgekeerde piering in die mikrogolfoond en mikrogolf 12-14 minute op hoog of tot die koek effens wegtrek van die kante van die pan. Keer uit op ’n draadrakkie.

ROOMKAASVERSIERSEL

Berei die versiersel en smeer oor koek.

Maak so roomkaasversiersel

Meng 60 ml (¼ k) botter en 250 g roomkaas baie goed met ’n klitser of houtlepel. (Albei bestanddele moet by kamertemperatuur wees.) Voeg 5 ml (1 t) vanieljegeursel by en meng weer goed. Sif 125 ml (½ k) versiersuiker bo-oor terwyl jy steeds meng tot die mengsel baie glad is.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page