top of page

Vark met soet-suur sous in die mikrogolf

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 5, 2015
  • 1 min read

sweet-and-sour-pork.jpg

’n Wonderlike manier om oorskietvark voor te sit. Maak ’n vinnige sous in die mikrogolf, roer die vleis in en jy het binne minute ’n maaltyd.

Genoeg vir 4 mense

Bereiding: 5 min.

Gaarmaak: 2 min.

30 ml (2 e) tamatiesous

15 ml (1 e) sojasous

15 ml (1 e) suiker

30 ml (2 e) witwynasyn

15 ml (1 e) mieliemeelblom

1 rooi brandrissie, gekap

1 groen brandrissie, gekap

100 g pynappel, geskil en in blokkies gesny

60 ml (¼ k) water

200 g varkfilet, gaar

rys en fyn gesnipperde sprietuie vir voorsit

Meng die tamatiesous, sojasous, suiker, asyn en mieliemeelblom in ’n mikrogolfbestande bak. Mikrogolf 30 sek. op volle krag.

Roer die brandrissies en pynappel in en mikrogolf 30 sek. op volle krag.

Voeg die water by en roer die vark in. Mikrogolf op volle krag 1 min. of tot die sous dik is. Sit voor op die rys en garneer met die sprietuie.

Deur Hope Malau

Foto: Jacques Stander

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page