top of page

BEETBLAARBREDIE

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 7, 2015
  • 1 min read

beet.jpg

1.5 – 2 kg beesskenkel

Sout en peper

10 ml fyn koljander

Olie

3 uie, in ringe gesny

3 knoffelhuisies, fyngedruk

1 groen of rooi soetrissie, in ringe gesny

250 ml warm water

6 aartappels, in dik skywe gesny

5 wortels, skoon gesny

1 bossie beet se blare in stukke gesny

Sny die vliese van die vleis plek-plek in sodat die vleis nie omkrul tydens die gaarmaakproses nie.

Geur die vleis na smaak met sout, peper en koljander.

Giet ‘n bietjie olie in ‘n diep kastrol of drukkoker en braai die vleis bietjie vir bietjie tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant.

Soteer die uie, knoffel en soetrissie in die olie tot sag.

Voeg die vleis, asook die warm water by.

Bedek, verlaag hitte en prut vir nog sowat 25 minute of totdat die vleis so te sê sag is.

Voeg die groente by en prut totdat die groente sag is.

Voeg nog water by indien nodig.

Geur met sout en peper.

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page