top of page

BOERE CROISSANTS

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 7, 2015
  • 1 min read

BOERE CROISSANTS.jpg

900 ml koekmeelblom

25 ml bakpoeier

2 ml sout

1 ml rooipeper

125g botter of margarien

500 ml Cheddarkaas, gerasper

300 – 325 ml melk

1 eiergeel

Voorverhit die oond tot 200ºC.

Spuit 'n bakplaat met kleefwerende kossproei of smeer goed met botter of margarien.

Sif die droë bestanddele saam en vryf die botter met jou vingerpunte in totdat die mengsel

soos broodkrummels lyk.

Voeg die kaas en ongeveer 275 - 300ml melk by om 'n stywe deeg te vorm

wat uitgerol kan word.

Verdeel die deeg in vier ewe groot stukke.

Rol elke deegstuk dun uit op 'n meelbestrooide deegplank sodat dit sirkels van 20 cm in deursnee vorm.

Sny die buiterande mooi rond en verdeel elk van die sirkels soos die speke van 'n wiel in agt ewe groot stukke.

Rol elke stuk van die buiterand na die punt toe op.

Buig die 32 rolletjies effens om hulle halfmaanvormig te kry en plaas 'n entjie uitmekaar op die gesmeerde bakplaat.

Klits die eiergeel met die orige melk en bestryk die rolletjies daarmee.

Plaas die rolletjies hoog in die oond en bak ongeveer 15 minute lank tot gaar of goudbruin.

Lewer 32 croissants.

boere croi.jpg

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page