SKONS
- The Rainbow Team
- Feb 7, 2015
- 1 min read

750 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
1 eier
250 ml melk
Knippie sout
37.5 ml botter
Vryf botter in die meel in.
Meng die eier, melk en klein bietjie olie.
Sny die melkmengsel in.
Meng verder met die hand tot styf.
Rol uit met die hand.
Gebruik 5 cm koekdrukkers vir vorm en verf bietjie eiergeel bo-op voor dit in die oond bak vir 10 minute op 200ºC.
Comments