top of page

Vinaigrette

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Feb 7, 2015
  • 1 min read

Vinaigrette.jpg

• 50 ml olyfolie

• 30 ml suurlemoensap

• 10 ml Dijon-mosterd

• 1 eiergeel

• 5 ml bruinsuiker

• sout en varsgemaalde swartpeper

Verhit oond se rooster-element. Smelt botter in ’n kastrol. Voeg meel by en roer tot gladde pasta vorm. Voeg melk bietjies-bietjies by en hou aan met roer tot sous dik gekook het. Haal af van hitte en laat effens afkoel. Voeg mosterd by en geur met sout en peper. Voeg eiergeel by en meng goed. Plaas ’n sny ham op elk van 4 snye van die brood. Smeer mosterdsous dik bo-op. Sprinkel van die kaas bo-op en plaas nog ’n sny ham bo-op. Maak broodjies toe met res van brood. Smelt botter in ’n groot pan. Braai broodjies weerskante tot bros en plaas op ’n bakplaat. Smeer res van sous bo-op en sprinkel res van kaas bo-op. Plaas onder rooster-element tot kaas gesmelt het om die croque-monsieur af te rond. As jy ’n croque-madame verkies, bak net ’n eier om bo-op te sit. Meng al die bestanddele vir die vinaigrette. Sit die warm broodjies voor met ’n groenslaai en die vinaigrette.

 
 
 

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page