BABY MARROW TERT
- Mar 3, 2015
- 1 min read

BABY MARROW TERT
½ Kop koekmeel
½ tl sout
Knippie nutmeg (opsioneel)
½ tl bakpoeier
4-6 baby marrows (grof gerasper)
1 klein ui (gekap)
1 blikkie sweetcorn mielies (room)
3 eiers – geklits
1 desert lepel suurlemoensap
Peper na smaak
¼ kop gerasperde kaas
Oond 180C
Meng al die droe bestandele. Meng die pampoen, sweetcorn, eiers en suurlemoensap by en meng goed deur
Gooi in gespuite oondbak, strooi die kaas oor (bak 20 x 20cm)
Bak vir 45 – 60 minute of tot gestol in die middel en goudbruin
Deur: Vivienne Pitzer
Outydse en Ekonomiese Resepte en Wenke























































Comments