top of page

Knoffel & Krui Kaas Bolletjies

  • Mar 3, 2015
  • 1 min read

10857947_10152664666519830_6101782066007139403_n.jpg

Bestanddele: 500gram deeg (vetkoek deeg wat jy sommer by Pick 'n Pay of Checkers kan koop) 120gram Mozzarella kaas, in so 20 blokkies gesny 4 teelepels botter, gesmelt 1/2 teelepel knoffelpoeier Vars pietersielie blare, fyngekap Knippie sout Metode: Verhit die oond solank op 200°C Voer 'n koekie plaat met bakpapier. Deel die deeg in so 20 bolletjies. Neem dan 'n blokkie kaas en draai dit toe in die middel van elke bolletjie deeg. Knyp die deeg mooi toe en maak seker dat dit goed geseel is. Plaas die bolletjies op die plaat, met die soom kant onder. Daar moet so 2,5cm tussen elke bolletjie wees. Bak vir so 10 minute of tot goud bruin. Terwyl die bolletjies in die oond bak, meng die botter, knoffelpoeier, sout en pietersiele saam en sit eenkant. Haal die gebakte bolletjies uit die oond en smeer die botter mengsel dadelik met 'n kwassie oor die warm bolletjies. Bedien warm

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page