Midnight Munchies
- Mar 3, 2015
- 1 min read

200 g gebreekte Marie beskuitjies 500 g gesifte versiersuiker 1 eier 250 g margarien 75 ml gesifte kakao Mikrogolf margarien ± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt. Sif droë bestanddele saam en roer by. Klits die eier en voeg by. Mikrogolf ± 2 min oop op 100 %. Roer die gebreekte koekies by. Gooi in gesmeerde pan. Laat afkoel en sny in blokke.























































Comments