Weense Worsie Happies
- Mar 3, 2015
- 1 min read

Maak vanaand iets lekker en sommer vinnig
Koop n pak blaardeeg(puff pastry), pak weense worsies, klein kaas en pak simba skyfies.
Sny jou blaardeeg in reghoeke, plaas die worsie bo-op saam repie kaas en vou toe.
Doop nou in eiermengsel en dan in skyfies, bak in oond van so 180, tot mooi goudbruin.
Verdeel 1 worsie in 3 vir kleiner happies.























































Comments