top of page

Feta en okkerneut sigare met spesery muskadel

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 4, 2015
  • 1 min read

Feta en okkerneut sigare met spesery muskadel.jpg

Genoeg vir 6

250 ml (1 k) muskadel

60 ml (¼ k) heuning

6 gedroogde vye, fyn gekap

1 kaneel stok

2 ster anyse

3 skywe feta kaas, gekrummel

100 g okkerneute, liggies gerooster en gekap

skil van 1 lemoen, fyn gerasper

`n knypie fyn kaneel

1 rol filo deeg

45 ml (3 e) gesmelte botter

olie vir diepvetbraai

1. Verhit die muskadel, heuning en vye in `n klein kastrol. Gooi die kaneel en steranys by en kook vir 5 min saam. Skep die vye uit en kook die muskadel eenkant tot stroperig.

2. Meng die vye, fetakaas, neute, lemoenskil en kaneel saam en hou eenkant.

3. Werk met 1 vel filodeeg op `n slag en verdeel elke vel in 4 reghoeke. Verf elke reghoek met gesmelte botter. Smeer sowat 15 ml (1 e) van die kaas mengsel dun op elke vel en laat `n skoonrand van sowat 1 cm. Rol die filodeeg styf op in `n sigaar vorm.

4. Verhit die olie en diepbraai die sigare tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Sit die sigare op `n opdienbord en gooi die spesery muskadel stroop oor.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page