Franse Partybrood
- The Rainbow Team
- Mar 4, 2015
- 1 min read

1 Flessie sagte verwerkte kaas
1/2 Koppie sagte botter
1/4 Koppie medium cream sjerrie
2 e Fyngekapte pietersielie
Gekapte vars knoffel na smaak
Meng alles saam. Sny ‘n franse brood skuinsoor in snye. Smeer met die vulsel. Draai toe in foeilie en bak tot deurwarm teen 180 C. Die brode is vuurwarm uitgedra in hul foeliekombersies. Met die oopmaak daarvan het die geur van knoffel en kaas die sitkamer gevul.
Comments