top of page

Gevulde Vetkoekies

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 4, 2015
  • 1 min read

Gevulde Vetkoekies.jpg

Genoeg vir 10-12 vetkoekies

500 g (875ml) koekmeel

10 g (1 sakkie) kitsgis

5 ml (1 t) sout

375 ml (1 ½ k) louwarm water

30 ml (2 e) olyfolie

15 ml (1 e) vinkelsaad

200 g mozzarella kaas

10 rosa tamaties, gehalveer

`n handvol basilieblare

meel vir uitrol + ekstra

olie vir diepvetbraai

1. Meng die koekmeel, gis en sout saam. Maak ‘n holte in die middel van die droë bestanddele en voeg die louwarm water bietjies gewys by en meng tot die deeg bymekaar kom. Knie vir sowat 10 minute.

2. Laat rys in ’n warm plek vir 30 minute. Knie af en bedek met `n klam lap.

3. Verhit die olyfolie en voeg die vinkelsaad by. Braai vir 3-4 min en laat eenkant om af te koel.

4. Sny die mozzarellakaas in blokke en marineer in die afgekoelde vinkelolie.

5. Verdeel die deeg in 12 ewe groot balletjies. Werk met 1 op `n slag en bedek die res met `n klamlap.

6. Verhit sowat 15 cm olie in `n kastrol vir diepvetbraai. Toets of die olie warm genoeg is met `n stukkie brood – die brood moet binne 40 sek goudbruin verkleur.

6. Rol `n bolletjie deeg op `n skoon meelbestrooide werksoppervlak uit tot omtrent palm grote. Sit `n stukkie mozzarellakaas, tamatie en basilieblaar in die middel en vou toe om `n netjiese bolletjie te vorm. Rol die bolletjie in ekstra meel en herhaal tot al die deeg opgebruik is.

7. Diepvetbraai die bolletjies in matige olie tot goudbruin en dreineer op kombuispapier.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page