Kaas gemarineer in olyfolie
- The Rainbow Team
- Mar 4, 2015
- 1 min read

Wat ʼn lekker manier om dié kaas te geniet!
150 g sagte wit kaas
200 ml olyfolie
30 ml asyn
10 peperkorrels
4 huisies knoffel, in dun skyfies gesny
so 10 vars dragonblare (tarragon) – as jy nie vars dragon kan kry nie, gebruik vars tiemie of 3
lourierblare
Sny die kaas in blokke. Meng die olie, asyn, peperkorrels, knoffel en dragonblare. Gooi nou oor die kaasblokkies en laat vir 3 dae marineer.
Comments