top of page

Kaas & Wyn Wenke

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 4, 2015
  • 1 min read

img_meat-wine-cheese.png

Kaas

  • Bêre kaas in aluminium foelie. Die kaas sal langer vars bly en nie muf nie.

  • Kaas sal nie muf as 'n klontjie suiker in die bak gehou word nie.

  • Voordat jy kaas rasper, smeer botter oor rasper om die skoonmaak agterna te vergemaklik.

  • Maaskaas hou langer as jy dit onderstebo bêre.

Wyn

  • As jy dit per ongeluk te laat gedoen het – laat sak 'n metal teelepel met sy steel daarin – dit sal die gas inhou vir solank as 2 dae.

  • As jy wit wyn bedien – maak ten minste 'n uur voor bediening oop plaas die kurk liggies terug en verkoel in die yskas.

  • Gooi dadelik sout op die witwynvlek.

  • Indien 'n kurkprop nie wil pas in die bottel nie – plaas is kookwater tot sag en probeer weer.

  • Maak 'n bottel rooiwyn so uur of twee voor bediening oop sodat dit eers kan asemhaal.

  • Maak vonkelwyn oop net voordat jy dit bedien om te voorkom dat dit verslaan.

  • Moenie die oorskiet wyn wat oorbly weggooi nie. Vries dit in blokkies en gebruik in disse en souse.

  • Ruik aan die kurk – dit moet soos die wyn ruik anders het dit 'n slegte smaak en is dalk bederf.

  • Sodawater of wit asyn haal rooiwynvlekke uit.

  • Steek 'n skerppunt mes in die kurk as hy per ongeluk afgebreek het – as die kurk in die bottel val gooi die wyn eers deur 'n siffie sodat al die stukkies kurk kan afgaan.

  • Vee die bek van enige bottel eers mooi af voordat daar geskink word.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page