Kaasbeskuitjies
- The Rainbow Team
- Mar 4, 2015
- 1 min read

3 onse meelblom – drie keer gesif
3 onse sterk cheddar
3 onse botter
sout, mosterdpoeier en rooipeper
Vryf die botter in die meel. voeg die kaas by. Meng goed , indien nodig bind met eiergele. Rol deeg mooi plat , druk uit met koekiedrukker. Bak op die middelste rak van jou oond teen 170 C. Jy kan die deeg ook rol om kaasstingels te vorm en op die selde manier bak.
Comentários