top of page

Kaas-en-kruiebrood

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Mar 4, 2015
  • 1 min read

Kaas-en-kruiebrood.jpg

genoeg vir 6

330 ml louwarm water

1 x 10 g-sakkie kitsgis

10 g sout

20 ml heuning

30 ml olyfolie

500 g (890 ml) koekmeel

1 x 120 g-bakkie, basiliekruidpesto

50 g cheddarkaas, gerasper

50 g parmesaankaas, gerasper

Plaas water, gis, sout, heuning en olyfolie in menger se mengbak. Gooi ⅔ van meel by en meng met deeghaak by matige spoed. Gooi laaste ⅓ van meel geleidelik by en meng tot stywe, kniebare deeg. Verhoog mengerspoed en knie 8 – 10 minute of tot ’n gladde, elastiese mengsel. Plaas deeg in groot bak wat met sonneblomolie gesmeer is. Bedek met kleefplastiek en laat rys op warm plek vir 30 – 40 minute of tot dubbel in volume. Knie af. Herhaal proses drie keer. Verhit oond tot 220 °C. Rol deeg op meelbestrooide werkvlak uit in lang reghoek, sowat 5 mm dik. Plaas op bakpapier wat goed met kleefwerende kossproei gespuit is. Merk die deeg in die lengte in 3 gelyke dele, smeer pesto op middelste derde en strooi kaas oor. Gebruik skerp mes en sny aan weerskante van die vulsel 1 cmrepies in die deeg tot teenaan die vulsel. Vou die repe na die middel van die deeg sodat die repe mekaar oorkruis en ’n vlegsel vorm. Vorm ’n krans uit die deegvlegsel (sien foto) en trek dit met papier en al tot op ’n bakplaat. Bak 20 – 25 minute of tot

goudbruin. Sit voor.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page