APRÉS CAFÉ
- The Rainbow Team
- Apr 13, 2015
- 1 min read

(Bedien 4)
6 eetlepels grofgemaalde koffie
1 kaneelstokkie
100 g donker sjokolade
4 1/2 koppies melk
1. Plaas koffie, kaneel, sjokolade en melk in 'n pan en roer oor medium hitte tot melk begin kook. 2. Giet die mengsel deur 'n fyn sif en bedien in warm koppies of glase.
Comments