top of page

Amaretto koffie peppermint caramel kaaskoek

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Apr 14, 2015
  • 1 min read

Amaretto koffie peppermint caramel kaaskoek.jpg

1 pakkie Lotus koffie koekies of enige koekie wat jou lekker lyk

200g roomkaas

150g wit chocolade

1/2 p...eppermint crisp chocolate

1/2 blik carameltreat

250g versiersuiker

1 koppie sterk koffie met n goeie skoot Amaretto liqueur

Pak n laag koekies in n broodpannetjie uit gelyn met folie. Maak koffie aan en voeg Amaretto by, smeer met foedsel kwas n goeie laag oor die koekies.

Klits die roomkaas en versiersuiker saam tot glad, smelt die chocolate in microgolf en meng gou saam voor dit weer stol.

Meng in apparte bak die caramel en rasper die peppermint crisp daar in.

Smeer n laag van die roomkaasmengsel oor koekies en bak weer n laag koekies en smeer met Amaretto koffie herhaal laag roomkaas en koekies die derde laag sit die caramel in die middel van die roomkaas en pak weer koekies gesmeer met koffie en herhaal weer die laag roomkaas strooi bietjie gekruimelde koekies of flake chocolate as laaste bo oor en sprinkel die laaste bietjie koffie oor as daar oor is. Sit in vrieser oornag of vir 6 ure om goed te stol. Sny stukkie af en laat evens ontdooi voor jy dit voor sit maar jy moet hom sny as hy gevries is anders is hy te sag!

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page