top of page

Tuisgemaakte malvalekkers

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Apr 14, 2015
  • 1 min read

malva lekkers.jpg

Genoeg vir 8

50 ml (3½ e) gelatien

250 ml (1 k) kookwater

600 g Selati-suiker

580 g glukose

160 ml (2/3 k) water

30 ml (2 e) koffie-ekstrak

260 g versiersuiker

80 ml (1/3 k) mielieblom

1 Voer ’n pan van 24 x 34 cm met bakpapier uit en spuit met

kleefwerende kossproei. Meng die gelatien en kookwater liggies

met ’n elektriese klitser en hou eenkant.

2 Sit die suiker, glukose en water in ’n middelslagkastrol oor matige hitte. Moenie roer nie. Kook tot dit 115 °C (sagtebalstadium) op ’n suikertermometer bereik.

3 Skakel die klitser aan en voeg die stroop in ’n dun straaltjie by. Voeg die koffieekstrak by en klits vir sowat 12 min. tot die mengsel lig, dik en blink is.

4 Skep die mengsel in die voorbereide pan en maak gelyk. Werk vinnig, want die

mengsel set amper onmiddellik. Bedek met nog ’n pan en stoor oornag.

5 Sif die versiersuiker en mielieblom saam en sprinkel op ’n skoon werkvlak. Keer die malvalekkers daarop uit en sny in 5-7 cm-blokke.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page