Kaaskoek in 4 minute
- ♡Rita♡
- Apr 16, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
1 liter jogurt van jou keuse
1 blikkie kondensmelk
1 pak Tennisbeskuitjies en gesmelte botter om te meng
Metode:
Krummel die koekies onder in 'n bak.
Meng die jogurt en kondensmelk.
Gooi die mengsel op die koekies in die bak.
Sit in die mikrogolf vir 4 minute en siedaar!
Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is en geniet!
Comments