Flipvis Special
- Flipvis Badenhorst
- Apr 18, 2015
- 1 min read

Die marinade vir die ribs is:
Twee uit gedrukte lemoene
twee groot skeppe appelkoos konfyt,
4eetlepels Woestersous
1 telepel paprika,
1telepel hoender spice
Gooi oor die Ribs en laat staan vir so twee ure sit in oond vir tien minute op 280 dan draai af vir 40 minute op 180.
Die sous oor die pap is:
een groot ui op gesny
halwe rooi en halwe groen peper
Braai in olie tot mooi sag net nie brand nie gooi
4 tamaties sonder skil in en kook lekker sag
een eetlepel Apelkoos konfyt
prut tot amper gaar gooi
4 knoffel huisie fyn gekap met so n
bietjie aangemaakte bisto en
een hoender stok blokkie in
Laat staan tien minute en sit af
Comments