top of page

KLAPPER PERI PERI HOENDER

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Apr 19, 2015
  • 1 min read

KLAPPER PERI PERI HOENDER.jpg

6 – 8 porsies hoender 1 tlp (5 ml) sout

1 tlp (5 ml) paprika ½ tlp (2,5 ml) peper

1 eetlp (15 ml) knoffel (fyngekap) 1 eetlp (15 ml) gemmer (fyngekap)

1 blikkie klapper room (coconut cream) 30 g olyfolie

30g vars koljander 1 eetlp (15 ml) peri-peri sous

1 eetlp (15 ml) sweet chilli sous ( kan ook chutney gebruik )

Voorverhit oond (180C) Vryf hoenderstukke in met sout, paprika, peper en die helfde

(15 ml) van die olyfolie. Plaas in in oond en bak vir 20 minute. Draai om en bak nog

20 minute of tot byna gaar.

Berei intussen op die stoof:

Braai die knoffel en gemmer in

die res (15 ml) olyfolie. voeg

peri-peri en sweet chilli souse

by. voeg nou die klapperroom

by en kook (matige hitte) tot dik.

Kap die helfde van die koljander

by die klapperroommengsel.

Haal hoender uit die oond en

draai sodat die velletjies na bo

wys.

NB: Skep alle olierigheid uit die

oondpan. Gooi nou die helfde

van die klapperroommengsel

oor die die hoender en plaas

terug in die oond vir nog 10 minute. Haal uit en plaas in opdienbak en gooi res van

die klapperroommengsel oor en garneer met die res van die kollander. Bedien op

pastarys en saam met soet patats en/of mengelslaai.~~

 
 
 

Comentarios


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page