AANDKOS
- The Rainbow Team
- Apr 20, 2015
- 1 min read

1 blikkie “bulley beef”
1 blikkie spaghetti
1 blikkie suikermielies
2 koppies melk
3 eiers
1 dik sny wit brood
250ml gerasperde Cheddarkaas
1 gerasperde ui
Kook die sny brood tot pap in die melk.
Voeg alle bestanddele bymekaar in groot vuurvaste skottel.
Meng deeglik en strooi kaas bo-oor.
Bak in ‘n voorafverhitte oond van 180C tot gestol.
Comments