ALLES IN EEN LIGTE MAALTYD
- The Rainbow Team
- Apr 20, 2015
- 1 min read

8 snye brood, gesmeer met margarien
2 groot tamaties (in skywe gesny)
& marmite
1 groenrissie ( in dun ringe gesny)
300ml gaar gegeurde maalvleis gemeng
150ml gerasperde kaas
met ½ blikkie gesnyde knopiesampioeîe
4 eiers
600ml melk
5ml sout
1ml peper
5ml mosterdpoeier
knippie rooipeper
Stel oond op 180C. Sny brood in blokkies en rangskik helfte daarvan op die bodem van ‘n gesmeerde oondskottel.
Plaas die helfte van die tamatie en soetrissie op die brood.
Plaas die helfte van die maalvleismengsel bo-op die soetrissie en tamatie en strooi helfte van kaas bo-oor.
Herhaal die lae.
Klits die eiers, melk, sout, peper, mosterdpoeier en rooipeper saam.
Gooi die melkmengsel bo-oor en week 20 minute lank.
Bak vir 30 minute of tot gestol.
Comments