top of page

INGELEGDE KERRIEVIS

  • Nicky Kruger
  • Apr 20, 2015
  • 1 min read

kerrievis.jpg

1.75 g geelbek, kabeljou, koningklip of enige ferm wit vis sout en peper

125 ml (½ k) suiker 45 ml (3 e) matige kerriepoeier

15 ml (1 e) borrie 20 ml (4 t) sout, of na smaak

2.5 ml (½ t) rooipeper (opsioneel) 750 ml (3 k) asyn

125 ml (½ k) water 4 middelslag-uie, in dun ringe gesny

6 gekneusde suurlemoen of lourierblare

Berei die vis voor deur dit in mootjies te sny. Strooi sout en peper liggies oor. Meng

die suiker, kerriepoeier, borrie, 20ml (4 t) sout, rooipeper (indien gebruik), asyn en

water in ’n groot platboomkastrol (nie ’n yster- of aluminiumkastrol nie). Voeg die

uieringe en suurlemoenblare by en kook 20 - 30 minute. Sit die vismootjies versigtig

in die mengsel sodat almal bedek is en kook nog 20 minute of tot vis goed gaar is.

Skep af en toe van die kerriesous oor die vis en draai die mootjies om, indien nodig.

Pak die vis in lae in bottels of ’n erdebak en giet van die warm kerriemengsel oor

elke laag sodat dit heeltemal bedek is. Giet die res van die sous bo-oor en laat

afkoel. Verseël en bêre op ’n koel plek. Die vis sal ná 2 of 3 dae geëet kan word.

WENK:

Indien verkies, kan enige van die volgende speserye en geurmiddels na smaak

bygevoeg word: heel koljandersade, swartpeperkorrels, heel wonderpeper,

naeltjies,brandrissies of vars gemmer.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page