BEES en WILD biltong resep
- In en om die huis
- Apr 23, 2015
- 1 min read

Dis hoe ons al vir GENERASIES hier in Nambia biltong maak en DIT bly vir my persoonlik die HEEL LEKKERSTE...
>>>
Vir elke 1 kg... Biltongvleis....die volgende mengsel speserye..
18 gram Sout
2 gram swart peper
1 gram Bruinsuiker
4 gram Koljander
Worcester sous
>>>
Sprinkel die biltongvleis so met Worcester sous, terwyl dit speserye gegooi word...
Laat lê 12 ure en roer weer goed deur... hang na nog 12 ure uit in n goed geventileerde vertrek of voor 'n waaier... of in n Biltong kas...
SONDER WARM LUG..!!!
Comments