top of page

Kaas & Ontbytvlokkie Balletjies

  • JOSH THIRION
  • Apr 23, 2015
  • 1 min read

Kaas & Ontbytvlokkie Balletjies.jpg

Maak 36.

Voorbereityd 20 minute

Baktyd 15 minute

>>>

Jy benodig 100 g botter, in blokkies

100 g cheddarkaas, gerasper

’n knippie sout en rooipeper

1 opgehoopte koppie bruismeel

1 koppie ontbytvlokkies (cornflakes)

1 eier

¼ koppie melk

>>>

So maak jy

1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n groot bak-plaat met botter of spuit met ’n kleefwerende sproei.

2 Meng die botter, kaas, sout, rooipeper, bruismeel en ontbytvlokkies saam in ’n mengbak. Hou in gedagte: sagte botter werk makliker.

3 Klits die eier en melk saam en hou 1 eetlepel daarvan eenkant om later te gebruik.

4 Meng die res van die melk-mengsel deur die beslag en knie dit om ’n gladde deeg te vorm. Breek klein stukkies van die deeg af en rol dit in balletjies van ongeveer 3-4 cm groot.

5 Pak die balletjies op ’n bak-plaat en druk dit effens plat met ’n vurk. Maak ’n kwassie nat met die eier en melk wat oorgebly het en smeer die balletjies se bokant daarmee.

6 Bak vir 12-15 minute totdat die koekies ’n ligte goudkleur het en ferm voel.

7 Skakel die oond af, maak die oonddeur oop, en los die balletjie vir nog ongeveer 15 minute in die oond om bros te raak. Verwyder die bakplaat en pak die balletjies op ’n afkoelrakkie.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page