top of page

Tuisgemaakte Margarien

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Apr 25, 2015
  • 1 min read

Tuisgemaakte Margarien.jpg

Bestanddele:

3 eetlepels van groente-olie (sonneblomolie)

2 eetlepels van klapperolie

2 teelepel melk

2 teelepel eiergeel

sommige druppels suurlemoensap

‘n bak met yswater

sout, peper, en enige ander droe kruie

So gemaak::

1. Smelt 2 eetlepels klapper olie in ‘n klein metaal bak oo die vlam van ‘n kers

2. In die tussentyd, vul ‘n groter deursigtige bak met ysblokkies en ‘n bietjie water

3. Sodra die klapperolie gesmelt, voeg by 3 eetlepels van groente-olie in die metaal bak en sit die kleiner bak in die voorbereide ysbak met biejie water

4. Gebruik ‘n draadklitser om die olies te meng en hou aan meng totdat jy sien die kleur verander

5. Voeg 2 teelepels melk en 2 teelepels eiergeel en verwyder die bak uit die yswater hou aan klits en voeg paar druppels suurlemoensap, sout, knippie peper en dan as jy wil kruie , of knoffel na smaak by, meng goed en laat staan bietjie in yskas en WALLA !!

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page