Driekaas-braaibroodjies
- The Rainbow Team
- Apr 26, 2015
- 1 min read

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 15 minute
Gaarmaaktyd: 10-15 minute
1 rooi-ui
2 tamaties
12 snye brood
100 g bokmelkkaas
100 g cheddar
100 g bloukaas
Sny die ui in papierdun skyfies en die tamaties in dicker skywe. Pak dit op 6 snye brood.
Pak skywe van elke kaas op die ander 6 snye. Plaas die snye met uie en tamaties boop.
Braai op baie stadige kole tot die brood lekker bros is en die kaas begin smelt.
留言